Hoendervlies Grillerige Stories En Rympies- Jaco Jacobs
Product details +
Kom slaap ’n nag lank in die spookkamer.
Vind uit wat gebeur as jy ’n poets op ’n onnie soos juffrou Grimbeek bak.
Waag dit om ’n paar baie spesiale handskoene aan te trek.
Ontdek die nuwe rugbyheld se grillerige geheim.
Vind uit waarom jou kleinboetie nog elke aand met sy bedlampie aan slaap.
En kom swem in die Middernagmeer … as jy dapper genoeg is.
Hierdie boek vol grillerige stories en rympies sal jou heerlik hoendervleis laat kry! Daar is ’n weerwolf wat saam op die skoolkamp gaan, ’n paar spokerige handskoene wat goed is met klavier speel, ’n baie vreemde onderwyseres – en iets wat jou die hardste van almal in die fliek sal laat gil!
Delivery information +
Estimated delivery: approximately 21–28 days from today.
Delivery is available across Namibia and South Africa. Actual timing can vary for sourced items.
Swakopmund and Walvis Bay: Delivery is made to a local pickup point rather than door-to-door.
Iets van Alles by Hiertjie

























