{"product_id":"hoendervlies-grillerige-stories-en-rympies-jaco-jacobs","title":"Hoendervlies Grillerige Stories En Rympies- Jaco Jacobs","description":"\u003cp\u003eKom slaap ’n nag lank in die spookkamer.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eVind uit wat gebeur as jy ’n poets op ’n onnie soos juffrou Grimbeek bak.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWaag dit om ’n paar baie spesiale handskoene aan te trek.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOntdek die nuwe rugbyheld se grillerige geheim.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eVind uit waarom jou kleinboetie nog elke aand met sy bedlampie aan slaap.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eEn kom swem in die Middernagmeer … as jy dapper genoeg is.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie boek vol grillerige stories en rympies sal jou heerlik hoendervleis laat kry! Daar is ’n weerwolf wat saam op die skoolkamp gaan, ’n paar spokerige handskoene wat goed is met klavier speel, ’n baie vreemde onderwyseres – en iets wat jou die hardste van almal in die fliek sal laat gil!\u003c\/p\u003e","brand":"My Book Owl","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":53077995290931,"sku":null,"price":320.0,"currency_code":"NAD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0931\/5962\/0915\/files\/HOENDERVLIES.jpg?v=1771850199","url":"https:\/\/ietsvanalles.com\/products\/hoendervlies-grillerige-stories-en-rympies-jaco-jacobs","provider":"Iets van Alles by Hiertjie","version":"1.0","type":"link"}