Maltrap – Jaco Jacobs
Product details +
Maak jou sitplekgordel vas vir ’n monster-avontuur!
Adriaan hou van karre. En motorfietse. En vliegtuie. Hoe groter en vinniger, hoe beter. Op ’n dag ontdek hy en sy pa die wrak van ’n ou monsterbakkie in ’n stowwerige motorhuis.
Sy pa besluit om die monsterbakkie reg te maak … en dit is die begin van ’n maltrap-avontuur!
Delivery information +
Estimated delivery: approximately 21–28 days from today.
Delivery is available across Namibia and South Africa. Actual timing can vary for sourced items.
Swakopmund and Walvis Bay: Delivery is made to a local pickup point rather than door-to-door.
Iets van Alles by Hiertjie

























