{"product_id":"maltrap-jaco-jacobs","title":"Maltrap – Jaco Jacobs","description":"\u003cp\u003eMaak jou sitplekgordel vas vir ’n monster-avontuur!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eAdriaan hou van karre. En motorfietse. En vliegtuie. Hoe groter en vinniger, hoe beter. Op ’n dag ontdek hy en sy pa die wrak van ’n ou monsterbakkie in ’n stowwerige motorhuis.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSy pa besluit om die monsterbakkie reg te maak … en dit is die begin van ’n maltrap-avontuur!\u003c\/p\u003e","brand":"My Book Owl","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":53078006464819,"sku":null,"price":240.0,"currency_code":"NAD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0931\/5962\/0915\/files\/MALTRAP.jpg?v=1771850864","url":"https:\/\/ietsvanalles.com\/products\/maltrap-jaco-jacobs","provider":"Iets van Alles by Hiertjie","version":"1.0","type":"link"}