{"product_id":"my-ouma-is-n-film-ster-jaco-jacobs","title":"My Ouma Is 'N Film Ster- Jaco Jacobs","description":"\u003cp\u003eRikus se ouma is anders as ander oumas. Sy het haar eie rockgroep, haar hare is groen gekleur en sy slaan 'n rol in 'n splinternuwe fliek los. Maar 'n filmstel kan soms 'n gevaarlike plek wees ... Sal Rikus uit die kloue van 'n gevaarlike skurk kan ontsnap â€“ en Ouma se loopbaan as rolprentster red?\u003c\/p\u003e","brand":"My Book Owl","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":53077996667187,"sku":null,"price":300.0,"currency_code":"NAD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0931\/5962\/0915\/files\/MYOUMA.jpg?v=1771850290","url":"https:\/\/ietsvanalles.com\/products\/my-ouma-is-n-film-ster-jaco-jacobs","provider":"Iets van Alles by Hiertjie","version":"1.0","type":"link"}