Paulus -Die Dapper Reeks (Boek 3)
Product details +
Paulus: God se dapper apostel vertel die lewensverhaal van Paulus, wat baie van die eerste kerke gestig het en baie keer in die tronk was omdat hy die evangelie van Jesus verkondig het. Sy verhaal sal 8- tot 12-jariges inspireer om te getuig teenoor mense wat nog nie van Jesus gehoor het nie.
Inspireer 8- tot 12-jariges om te getuig teenoor mense wat nog nie van Jesus gehoor het nie.
Ander titels in die reeks: Tomas: God se dapper sendeling en Stefanus: God se dapper getuie.
48 volkleur-bladsye.
Ook beskikbaar in Engels onder die titel Paul: God’s Courageous Apostle.
Delivery information +
Estimated delivery: approximately 21–28 days from today.
Delivery is available across Namibia and South Africa. Actual timing can vary for sourced items.
Swakopmund and Walvis Bay: Delivery is made to a local pickup point rather than door-to-door.
Iets van Alles by Hiertjie

























