Stefanus- Die Dapper Reeks (Boek 1)
Product details +
Stefanus: God se dapper getuie sal kinders inspireer om vrymoedig vir Jesus te getuig met die wete dat die Heilige Gees hulle die krag sal gee om op te staan vir God.
Inspireer 8- tot 12-jariges om vrymoedig vir Jesus te getuig.
Ander titels in die reeks: Tomas: God se dapper sendeling en Paulus: God se dapper apostel.
48 volkleur-bladsye.
Ook beskikbaar in Engels onder die titel Stephen: God's Courageous Witness
Delivery information +
Estimated delivery: approximately 21–28 days from today.
Delivery is available across Namibia and South Africa. Actual timing can vary for sourced items.
Swakopmund and Walvis Bay: Delivery is made to a local pickup point rather than door-to-door.
Iets van Alles by Hiertjie

























