{"product_id":"stefanus-die-dapper-reeks","title":"Stefanus- Die Dapper Reeks (Boek 1)","description":"\u003cp\u003eStefanus: God se dapper getuie sal kinders inspireer om vrymoedig vir Jesus te getuig met die wete dat die Heilige Gees hulle die krag sal gee om op te staan vir God.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eInspireer 8- tot 12-jariges om vrymoedig vir Jesus te getuig.\u003cbr\u003eAnder titels in die reeks: Tomas: God se dapper sendeling en Paulus: God se dapper apostel.\u003cbr\u003e48 volkleur-bladsye.\u003cbr\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel Stephen: God's Courageous Witness\u003c\/p\u003e","brand":"My Book Owl","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":53061164663091,"sku":null,"price":80.0,"currency_code":"NAD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0931\/5962\/0915\/files\/PHOTO-2026-02-18-09-40-55.jpg?v=1771410981","url":"https:\/\/ietsvanalles.com\/products\/stefanus-die-dapper-reeks","provider":"Iets van Alles by Hiertjie","version":"1.0","type":"link"}