Tomas- Die Dapper Reeks (Boek 2)
Product details +
Tomas wou eers nie glo dat Jesus uit die dood opgewek is nie. Nadat Jesus aan hom verskyn het, was Tomas so oortuig van Jesus se opstanding dat hy die evangelie in Indië gaan verkondig het – en bereid was om te sterf daarvoor. Tomas: God se dapper sendeling vertel die verhaal van die ongelowige Tomas wat ’n dapper sendeling vir God geword het.
8- tot 12-jariges sal geïnspireer word deur Tomas se moed om die evangelie na ’n vreemde land te neem waar sy nalatenskap van geloof vandag nog voortleef.
Vertel die verhaal van die ongelowige Tomas wat ’n dapper sendeling vir God geword het vir 8- tot 12-jariges.
Ander titels in die reeks: Stefanus: God se dapper getuie en Paulus: God se dapper apostel.
48 volkleur-bladsye.
Ook beskikbaar in Engels onder die titel Thomas: God’s Courageous Missionary.
Delivery information +
Estimated delivery: approximately 21–28 days from today.
Delivery is available across Namibia and South Africa. Actual timing can vary for sourced items.
Swakopmund and Walvis Bay: Delivery is made to a local pickup point rather than door-to-door.
Iets van Alles by Hiertjie

























