{"product_id":"viskos-jaco-jacobs","title":"Viskos - Jaco Jacobs","description":"\u003cp\u003eWat sal jy doen as 'n boelie jou goudvis in die skool se toilet afspoel? Dit is presies wat met Dennis gebeur. Gelukkig kry hy sy goudvis terug. Maar iets is nie reg nie ...\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDaar wag 'n GROOT skok op die hele skool toe Dennis se goudvis begin groei en groei en GROEI!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKort voor lank is selfs die weermag op die toneel. Dennis is die enigste een met 'n plan om 'n ramp te voorkom ...\u003c\/p\u003e","brand":"My Book Owl","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":53077997093171,"sku":null,"price":310.0,"currency_code":"NAD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0931\/5962\/0915\/files\/VISKOS.jpg?v=1771850391","url":"https:\/\/ietsvanalles.com\/products\/viskos-jaco-jacobs","provider":"Iets van Alles by Hiertjie","version":"1.0","type":"link"}